Skip to Content

Egg Rock

Met 'n besoek aan die Egg Rock Garden sien jy ‘n klip wat jou laat dink die Flintstones gaan nou enige oomblik om die draai kom. Die groot doleriet klip, gedoop Egg Rock, is omtrent 10 meter hoog en weeg ongeveer 488ton.

Sien & Doen
Besienswaardigheid

Subcategories: Besienswaardigheid

Besienswaardigheid
  • Geografie
  • Uitkykpunt
Skakel gekopieer!
Besienswaardigheid

Handelsure

  • Monday: 9 am – 6 pm
  • Tuesday: 9 am – 6 pm
  • Wednesday: 9 am – 6 pm
  • Thursday: 9 am – 6 pm
  • Friday: 9 am – 6 pm
  • Saturday: 9 am – 6 pm
  • Sunday: 9 am – 6 pm

Adres

Off R61, Cradock

Tarkastad pad(R61), die afdraai is so 2km van die robot af by 'n klip muurtjie