Handvol Gruis Gastehuis

Tuis Verblyf Handvol Gruis Gastehuis

Informasie oor Handvol Gruis Gastehuis

Tussen die Hantamberge lê Handvol Gruis, 'n opgeknapte ou plaashuis. Geleë langs 'n klein populierwoud met wonderlike voëllewe, wilde perde en skape wat in die nabygeleë veld wei. Die huis is ten volle selfsorg en spog met 'n lieflike plaasstylstoep met kolkol-houtvuur-bubbelbad. 

Die perfekte plek vir groot gesinne en vriende om 'n blaaskans te neem van die gewoel van die alledaagse lewe.

Ons verkoop hout, vars potbrood en lamsvleis per vooraf bestelling. Alle ander eetgoed moet gebring word

Ons is 100% off the grid en gebruik slegs sonkrag.

Pins Verblyf ikonsCalvinia

cat Langtermynverblyf
cat Plaasverblyf
cat Selfsorg

Kontak Besonderhede

0826131266 info@handvolgruis.co.za

Meer inligting


cat Gesogte Versoeke Tags: Bossie Goud ,Kinderspeelarea,Troeteldiere welkom - Indien vooraf reël

Adres

Vanrhynshoek plaas, Klipwerfpad, Calvinia

Druk
Deel op
cat

Verblyf

cat

Geriewe

Braaiplek, Swembad, Wi-fi

cat

Selfsorg

Ten volle - oond en ekstras

Tariewe

Minimum nagte:: 1

Per Person: from R330

Inboek

Inboek: 1:00pm | Uitteken: 10:30am

Kapasiteit

Totale eenhede: 1

Totale kamers: 5

Totale gaste: 9

Meer Verblyf Opsies

Die Vygie Selfsorg

Calvinia cat Selfsorg Selfoon ontvangs sleg, Wi-fi ... Meer

Katryns B&B

Calvinia cat  Bed en ontbyt, Langtermynverblyf Ontbyt, Middagete ... Meer

Die Ou Lady

Calvinia cat  Bed en ontbyt, Kampering Wi-fi, Veilige parkering ... Meer

Klein Plasie

Calvinia cat Kampering, Selfsorg Wi-fi, Veilige parkering ... Meer

Rietmondspoort

Calvinia cat Kampering, Selfsorg Veilige parkering, Braaiplek ... Meer

Pins Verblyf ikonsCalvinia

cat Langtermynverblyf
cat Plaasverblyf
cat Selfsorg

Kontak Besonderhede

0826131266 info@handvolgruis.co.za

Meer inligting


cat Gesogte Versoeke Tags: Bossie Goud ,Kinderspeelarea,Troeteldiere welkom - Indien vooraf reël

Adres

Vanrhynshoek plaas, Klipwerfpad, Calvinia

Druk
Deel op